⌘K
Description

"Die Aap is uit die mou!"

Ons tel die dae af tot ons 100ste bestaansjaar. Ons skop ons 99ste jaar af met 'n spog geleentheid en verwelkom vir niemand anders as Elandré na die strepeland van groen en swart, ons geliefde Hoërskool Pearson.

Saterdag 6 September is ons tweede spog geleentheid. 'n Oggend saam met Elandré geborg deur Klinicare en Yellow Door at Sync waar almal 'n oggend van goeie musiek en staaltjies uit Elandré se lewe van toeka tot nou kan beleef. Kaartjies is R250 per persoon en sluit verversings in. Vir enige navrae kontak Theresa Prince 084 2000 252 of Lynne Gouws 082 769 6142.

Participants