Description
Vrydag 4 April kuier Elandré in die Klein Karoo op die KKNK se Feesmark-verhoog!
Musiek-ietse is volop in die Feesmark, met optredes op die Castle Lager SA-verhoog deur die dag, waarna die aksie vanaf 16:00 na die Feesmark-verhoog skuif.
Al die musiek hier is ingesluit in jou Feesmark-kaartjie! 🎫 Webtickets of kknk2025.kknk.co.za/feesmark/ 📅 1 tot 6 April 2025
🎶 Openingskonsert en aandmark op 31 Maart 2025 📍 Oudtshoorn
#KKNK2025, geborg deur Absa South Africa #Aldieietsie #Ietsvirdieore
Participants