Description
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën, Berg, Son en See Toer 18 Des 2025
Datum: 18 Des 2025
Tyd: 19:30 (Deure maak 18:00 oop)
Kaartjies: R200
Alle sitplekke word toegeken. Tafel nommer sal by die deur gegee word.
As jy kaartjies apart gekoop het, stuur asb Ian 'n epos van al die name van die mense wat wil saam sit by 'n tafel aan [email protected]
Heerlike spyskaart en kroeg beskikbaar!
Participants