⌘K
Description

DIE VEILING SASOLBURG BIERFEES 2025 – GROTER & GEKKER AS OOIT! 🍻 Sasolburg, maak gereed vir die GROOTSTE Bierfees van die jaar! 🎉🎶 Trek jou lederhosen aan, gryp ‘n yskoue bier en kom kuier saam vir ‘n epiese dag van musiek, speletjies en natuurlik – BAIE bier! 🍺🔥 🎤 KUNSTENAARS WAT DIE VERHOOG GAAN AAN DIE BRAND STEEK: 💥 JACK PAROW | BIGGY | KARLIEN VAN JAARSVELD | ELLOF | POSDUIF | DUSTY | DAVID FOURIE 🔥 HIERDIE FEES HET ALLES! 🔥 ✅ BIER TENT & DUITSE KOS 🥨🍗 ✅ LIVE ENTERTAINMENT DIE HELE DAG! 🎶 ✅ 1KM BIER AFLOS – Wie’s dapper genoeg? 🏃‍♂️🍻 ✅ DRINKING GAMES – Bring jou stamina! 🍺😆 ✅ BEST DRESSED – Trek jou Duitse beste aan! 👗🕺 ✅ KIDS PLAY AREA – Pret vir die hele gesin! 🎈 📅 25 OKTOBER 2025 💰 R250 pp | R600 VIP | R100 Kids onder 12 🔥 VROË VOËL KAARTJIES: R200 Slegs beperkte kaartjies beskikbaar, kry joune NOU!

Participants