⌘K
Description

Ek sien uit om vir die eerste keer my musiek in Zastron te kom deel! Dankie vir die voorreg om saam met julle mooi mense iets spesiaal te kan ervaar!

Dit gaan lekker intiem wees. My kitaarspeler is saam met my op die pad vir hierdie toer!