⌘K
Description

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND 2025 Dinge het sopas nog beter geraak by AOP 2025 want ons bring vir julle Elandré,Ivan Roux,Danny Smoke & DJ Sensasie vir ‘n Moerse AFSKOP KUIER op Vrydag 7 Februarie, die aand voor AOP! Dit sal plaasvind op die Hoof Verhoog en daar is SLEGS 500 Kaartjies Beskikbaar. Kom geniet die VIP Golden Circle ondervinding want dis waar als gebeur. Daar sal ‘n cashless Kroeg deur Kroeg Events wees. Die AFSKOP KUIER is van 18h00 tot 22h00. Daar sal genoeg sitplek in die VIP wees asook privaat toilette en ‘n spesiale buitelug dansbaan net vir die AFSKOP KUIER! Kaartjies: R395pp R250pp Skoliere (Voorskool Gratis)

#afrikaansoppiplatteland #sensasiemusiek #elandre #dannysmoke #ivanroux

Participants