⌘K
Description

Dis amper weer tyd vir die jaarlikse "Berg, Son en See" toer

Ons bring ‘n splinternuwe show met die naam “Gedagtes van Vlug”. Al wat ek kan sê is dat ek uitsien om saam met julle te vlieg! Baie liefde, baie musiek en die beste tyd wat ons en julle moontlik saam kan hê.

Kom WEES saam met ons vir ‘n aand in Mosselbaai!