Description
Ek sien uit om vir die eerste keer in Middelburg(Kaap) my musiek te kom deel! Dankie vir die voorreg om saam met julle mooi mense iets spesiaal te kan ervaar!
Dit gaan lekker intiem wees. My kitaarspeler is saam met my op die pad vir hierdie toer!
Dit is by die Rusoord Wedding & Function Venue 8 Februarie
Deure maak 18:00 oop en die show begin 19:00
Kontantkroeg is beskibaar en daar is Burgers en Worsbroodjies te koop!
Vir meer info kan julle vir Marlize Moolman kontak by 0824016815
Participants