⌘K
Description

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Aan haar sy en op die verhoog vir beide vertonings, is die legendariese man agter die kitaar - Henry Steel. Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie om die dak te lig.

Participants