Description
Joshua na die Reën kom met een van sy akoestiese vertonings na Pumpkin Theatre. Alhoewel hy nie baie in die Suid-Kus optree nie, beloof hierdie om jou mee te voer na al die mooi plekke binne en buite jou! Sy musiek strek na ‘n wye omvang gehoor, en hierdie spesifieke vertoning is gemik op enige iemand wat die “meer” in die lewe soek. Kom wees deel van ‘n spesiale aand met liedjies soos “Lig op die Horison” , “Die Wêreld Binne My” , “Vir Altyd” ens. “Vir my is dit altyd lekker om my stories te deel saam met die liedjies wat ek skryf, betekenis is vir my belangrik in die lewe”
Participants