Description
Tzaneen, dit gaan 'n intieme akoestiese show wees. As ek deur Magoebaskloof afry na julle toe, dan begin my wese altyd droom oor dit wat moontlik is in die lewe, dis magies, en as mens mooi luister dan hoor jy God fluister deur die blare van die bome. Dankie dat ek weer by julle kan kom vloei in die lewe en goeie musiek!
Bespreek jou kaartjie by 0828231074
Participants