Description
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike middag van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies.
Participants