⌘K
Description

Joshua na die Reën: Die verte in Dit is tyd vir die tweede dekade van Joshua na die Reën. En hy sien uit daarna om nog tien jaar met sy aanhangers te kan deel. Vir sy optrede by Aardklop doen hy ’n samestelling van musiek van sy vier albums, en deel weer eens die verhoog met musikante wat die afgelope tien jaar saam met hom toer. Sien julle daar!

Met: Jacques de Villiers, Raziela Grey, Stephen Jonathan, Stanley June, Lardo de Beer Teks: Jacques de Villiers Komponis/Oorspronklike musiek: Jacques de Villiers Musiekregie: Jacques de Villiers