⌘K
Description

"Die Aap is uit die mou!"

Ons tel die dae af tot ons 100ste bestaansjaar. Ons skop ons 99ste jaar af met 'n spog geleentheid en verwelkom vir niemand anders as Elandré na die strepeland van groen en swart, ons geliefde Hoërskool Pearson.

'n Aand saam met Elandré op 4 September 2025 geborg deur Klinicare apteek-groep in die Hoërskool Pearson saal. Kaartjies is by die skool kantoor beskikbaar teen R150 asook by die volgende Klinicare apteke- Klinicare Lorraine, Newton Park en Despatch.

Participants