⌘K
Description

Hey julle!! Hoop julle is reg vir ons eerste optrede ooit by Aandklas in Stellenbosch! En natuurlik is hiérdie ‘n JNDR ft. Seuns van Vlug show!

Stephen Jonathan deel met ons die verhoog vir ‘n 45min set en daar gaan nog ‘n verrassing of twee wees!

Kom spring,dans,skree lag en huil saam met ons. Sien julle daar!