Description
Want ek wil skud, ek wil rustig raak 🌕💃 Ek wil die meeste van die maanlig maak ✨ So skud, in woord en daad – raak laf tot laat my maat - by Malbroer hierdie Saterdag 14 Junie saam @elandre_official
Jy wil dit nie mis nie!
🎟️ R100 ingang by die deur!
#ElandréByMalbroer #RaakLafTotLaat #MaanligMomente #MalbroerVibes #AllesWatMalIs
Participants