⌘K
Description

Kom join ons vir 'n onvergeetlike aand by "Jack in the Boks," 'n opwindende samewerking tussen HoneyHoneySA, The King of The Grill Boksburg, en die een en enigste Jack Parow!

Verwag 'n fantastiese atmosfeer, heerlike kos, en die beste van plaaslike musiek. Geniet die vrye gees van Jack Parow terwyl hy ons vermaak met sy kenmerkende klanke en styl.

Die aand beloof 'n mengsel van goeie geselskap en natuurlik die beste van Suid-Afrikaanse kultuur. Moet dit nie misloop nie!

Participants