Description
🎟️✨ KAARTJIES NOU BESKIKBAAR! ✨🎟️ Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! 🌧️💙
Kom geniet 'n bederfaand vir vroue saam met Bakenskop op 29 Augustus 2025 by Bella Cardi om 18:00 – met die bekroonde musiekgroep Joshua na die Reën 🎶 en ‘n inspirerende boodskap deur ons eie Ds. Arina 🙏🌸
🚘 Gratis aflaai diens deur KIA motors 🚘
💬 Bespreek jou kaartjies direk by Arina: 📱 082 323 0127
💰 Slegs R360 per kaartjie – Ligte Ete Ingesluit🪑💖
🤩 Het jy nog nie van Joshua na die Reën gehoor nie? 🎥 Kyk hier na een van hul musiekvideo’s: 👉https://youtu.be/x0xJs5tp4WI?si=669T7BUD-CxO2LWQ
🎵 “Laat U reën val oor my, Here…”
#VroueAand2025 #JoshuaNaDieReën #KaartjiesBeskikbaar #ReënVanSeën #Bakenskop #BederfJouself @noordkaapbulletin #dr.lizannesmall #kiakimberley
Participants