⌘K
Description

TWO -OR- MORE bied met trots aan Joshua na die Reën ⛰️ 🎶

Kom beleef die siel-roerende klanke van Joshua na die Reën, in die hart van die vriendelike Wes-Kaap. ’n Onvergeetlike aand vol musiek en emosie wag op jou.

Heerlike warm pannekoek, tuisgemaakte sop met vars brood en ‘n koffie stasie sal die aand beskikbaar wees. ’n Kaasbord of piekniekmandjie kan ook vooraf by Two-or-More @ Die Pienk Stoep bestel word. (Let wel: Hierdie items is nie by die kaartjieprys ingesluit nie.)

*Beperkte beskikbaarheid – moet dit nie misloop nie.