Description
Joshua na die Reën live by Seeplaas
Ontsnap na die kus vir ‘n aand van siel- aangrypende musiek! Joshua na die Reën en vriende tree regstreeks op by Seeplaas, Groot Brakrivier. Geen buite eet- en drinkgoed sal by die lokaal toegelaat word nie. Kos en drinkgoed sal voor die vertoning bedien word (van 18h00 – 19h00)
Bring ‘n warm baadjie saam vir ingeval dit koud word.
Kom geniet ‘n onvergeetlike aand vol musiek en avontuur! Moenie hierdie vertoning misloop nie. Koop jou kaartjie vandag nog!
Participants