⌘K
Description

Gooi jou hande in die lug vir 'n onvergeetlike naweek van Afrikaanse treffers! 2 dae van puik musiek wat jou voete gaan laat jeuk.

Kom geniet die asemrowende ervaring op 26 en 27 April in Windhoek!

Kry almal bymekaar– vriende, familie, die hele lot! Dit gaan 'n fantastiese naweek wees.

Participants