⌘K
Description

Van 29 Maart tot 1 April 2024, is die Pretoria Fees weer terug met mening. Die fees word weer by Legends Adventure Farm gehou. Ons het 4 GROOT koserte tydens die fees. Ons noem hulle die Alte-Lekka konserte. Op Vrydag 29 Maart is dit Alte-Lekka Alternatief met name soos Barto, Zaan Sonnekus en Spoegwolf

Participants