⌘K
Description

Joshua na die reën - 18de Desember 2024

Datum: 18de Desember 2024 Tyd: 19:30 (Deure maak 18:00 oop) Kaartjies: R200

Alle sitplekke word toegeken. Tafel nommer sal by die deur gegee word.

As jy kaartjies apart gekoop het, stuur asb Ian 'n epos van al die name van die mense wat wil saam sit by 'n tafel aan [email protected]

Heerlike spyskaart en kroeg beskikbaar!